Mentors Country Estate | Accommodation, Weddings | Functions | Conference | Jeffreys Bay
+27(0) 42 293 1142 | info@mentorskraal.co.za
Menu
Kouga Summer Festival
We’re painting the town red, orange and yellow with international artists and some of SA’s best. Tickets available from Quicket. Tickets include all-day access to the Kouga Summer Festival Live entertainment, food and craft stalls, beer tent, kids entertainment area.
Kom kuier saam op 29 Desember 2022, vanaf 9:00 -12:00, by Mentors Country Estate vir ‘n lekker kuieroggend met iets te ete, te drinke, lekker musiek, baie lag en hope grimeerwenke.
Jou kaartjie sluit in: R450 • Verwelkomingsdrankie •Stil Water •Versnaperinge • Sangoptrede deur Willem Botha • Willem Botha Make-Up Masterclass • Voldag toegang tot die fees vir die 29ste Desember
Jou kaartjie sluit in: VIP R600 • Verwelkomingsdrankie • Tafel plasing naaste aan verhoog en skerms • Geskenkpakkie • Vonkelwyn • Stil Water • Versnaperinge • Sangoptrede deur Willem Botha • Willem Botha Make-Up Masterclass • Voldag toegang tot die fees vir die 29ste Desember
Kom kuier saam vir ‘n onvergeetlike oggend! Kontantkroeg sal beskikbaar wees. Vir meer besonderhede whatsapp 082 556 89 67