Wedding: Nicola & Regardt  14 April 2018

Wedding: Nicola & Regardt 14 April 2018

posted in: Blog, Weddings | 0

To find true love and to share one dream is a blessing. May this year be the beginning of many happy years together!

Hoe hulle mekaar ontmoet het:

In 2013 het Regardt tennis afrigting gedoen hy Hoërskool Kirkwood, ek het gereëld by die skool gekom om te oefen & van daaraf het ons mekaar ge’eye’ as mens dit so kan noem. Ons het begin kontak maak met mekaar. Van daaraf het dinge net begin gebeur.

Waarom hulle Mentors Country Estate gekies het:

In 2015/2016 het ons een naweek by Mentorskraal gebly, ons was so gelukkig oor hoe pragtig die plek lyk. Ons het sommer dadelik besluit, as dit die Here se wil is, sal ons graag eendag hier wil trou. Die trou venue is ons style, daar is verblyf vir gaste op die perseel. Die chapel, saal van seremonie & verblyf is loopafstand en dis wat ons gesoek het. Mentorskraal Country Estate is ons perfekte keuse!

Opgewonde oor die troudag:

‘n Mens trou net eenkeer, en die eenkeer wil ons ‘n perfekte troue hê. Ons het ‘n goeie span wat ons help met al die reelings. Ons is BAIE opgewonde om hierdie groot dag  saam met ons familie en vriende te deel.