Wishing Miné & Richard all the best for the big day ahead and the future beyond. Wishing you many more occasions for celebration, and a lifetime of love and laughter.
Hoe hulle mekaar ontmoet het : Ons is ‘n skool-liefde en al nege jaar in mekaar se lewe.
Waarom hulle Mentors Country Estate gekies het : Mentors is ‘n alles-in-een venue. Pragtige natuurskoon, kapel, onthaal-saal om van te kies en te keer en groot hoeveelheid akkomodasie is beskikbaar. Natuurlik die oulike personeel wat bydrae tot ekstra versekering en rustigheid.
Opgewonde oor die troudag : Verskriklik opgewonde om eerstens voor al ons geliefdes die belofte af te le in die pragitge kapel. Die kleurskema is baie natuurlik en aards – hout & groenigheid met ‘n titsel maroon en dusty pienk. Dit weerspieel ook ons persoonlikhede en menswees. Die atmosfeer wat ons wil skep is feestelik, sodat almal hierdie spesiale dag – die rudmanliefdesfees- saam met ons geniet!