Wedding: Ezétje & Donavin 8 December 2018

Wedding: Ezétje & Donavin 8 December 2018

posted in: Blog, Weddings | 0

Wishing Ezétje and Donavin all the best for the big day ahead and the future beyond. Wishing you many more occasions for celebration, and a lifetime of love and laughter.

Hoe hulle ontmoet het:

Ons het mekaar ontmoet op Universiteit (Kovsies). Toe ons mekaar die eerste keer gesien het, het ons geweet dat ons ‘n lang pad saam gaan stap. Ons was dadelik smoorverlief!!!

Waarom hul Mentorskraal gekies het:

Mentorskraal is ‘n fantastiese plek, omdat jy enige atmosfeer wat jy vir jou troue wil hê daar kan skep. Die “chapel” is iets besonders, en die mense wat daar werk deel werklik in jou geluk. Die diens van Mentorskraal, die wenke en raad asook die kommunikasie is besonders.

Die troue self:

Daarvan verklap ek nog nie te veel nie, al wat ek kan sê is dit gaan ‘n troue wees om te onthou!