Wedding Elzane & Bianca 10 July 2021

Wedding Elzane & Bianca 10 July 2021

posted in: Uncategorized | 0

Op 10 Julie sal Elzane en Bianca trou aan mekaar beloof. Hulle het ontmoet deur n vriendin, en was dit love at first sight.  Hulle het Mentors Country Estate gekies as hulle venue omdat dit vir hulle so mooi plek is en hulle het dadelik op Mentors besluit toe hulle die mooi kapel sien. Hulle kleure vir die dag sal al die “Pride kleure” (Reenboog kleure) wees, want ons is trots op wie ons is en is dit n dag om celebrate. 🏳️‍🌈