A brides dream comes true right here at Mentors Country Estate

A brides dream comes true right here at Mentors Country Estate

Today Alecha & Bruwer say their I do’s in front of their family and friends, as well as their gorgeous little daughter. We wish them all the best for their future. Read their full story here.

 

Ons het deur vriende ontmoet en van daar af het ek my oog op hom gehad,al hoe wel ons in verskillende dorpe gebly het,het ons probeer kontak hou,maar was nie altyd moontlik om bymekaar uit te kom nie.Na wat gevoel het soos verewig het ons ons self in mekaar se geselskap gevind.En soos Almal weet 9 Maande later.Kleine Liancka♡.Deur baie ops en afs,voorentoe en agter toe het ons die pad  saam begin stap as drie.En hier is ons nou.

Ek het van kleins af gedroom om n sprokies troue te,Om op n rooi tapyt te stap.Nou kom alles waar by Mentorskraal.Alles in een..Mentors is n unieke en pragtige venue.Mentorskraal is die plek wat my drome waar maak.

Ek kan net nie meer wag vir ons spesiale daggie nie,dit voel asof die tyd stil staan.