Accommodation Review for Shearwaters Holiday Apartments in Ashton Bay

Accommodation Review for Shearwaters Holiday Apartments in Ashton Bay

posted in: Accommodation, Blog | 0

POSITIVE REVIEW

From Marizane Moore who stayed at our Shearwaters Holiday Apartments:

Dit is al die tweede keer wat ons by Shearwater Holiday Apartments bly, en beslis nie die laaste nie.

Ons is baie tevrede met die plekkies, asook die diens wat ons van die eienaars ontvang het. 

Baie dankie, dit was en is heerlik om by Shearwater Holiday Apartments te wees. 

Marizane Moore