Accommodation review for Mentorskraal

Accommodation review for Mentorskraal

posted in: Blog | 0

POSITIVE REVIEW:

Positive review received from Francois from the Bible Society of SA after a group accommodation booking from

6 – 9 April 2019

“Net ‘n woord van groot dank vir die wonderlike manier waarop julle ons ontvang het.  Die groep kan regtig nie uitgepraat raak oor die vriendelike personeel en wonderlike geriewe nie.  Die diens was van die beste wat ons nog in nege jaar ervaar het.

Dra asseblief ons dank en waardering ook oor aan die ander personeel”.

Francois Sieberhagen (Mission programmes manager)